This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25120

Similar products

R30 shipping
Ships of the South African Navy Author:du Toit, A. K.
R100
R30 shipping
`INSIDE THE CAGE` BY LAURIE DU PREEZ, FIRST EDITION
R150
R30 shipping
South Africa`s Fighting Ships Past and Present - Allan Du Toit
R400
R30 shipping
GETEKEN: Josefskleed, stryd om te oorleef - Wynand du Toit
R320

VRYVAL - Frans du Randt

Secondhand
R195.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
611746432

Philip van Zyl is n normale en gewone boerseun, wat op die platteland grootgeword het. n Talentvolle jong man wat vroeg op skool reeds, sy leierseienskappe openbaar het. Ook n uiters talentvolle rugbyspeler.
Na matriek het hy verskeie opsies gehad, maar op aandrang van sy pa het hy gaan studeer. Dit het nie gewerk nie. Twee jaar later het hy sy studies gestaak en het hy Januarie 1983 by die SA Weermag ingeklaar vir sy diensplig.
Hy het ervarings opgedoen wat hom die res van sy lewe bybly. Hy het ongekende hartseer ervaar. Ook tye van groot vreugde.
Sy lewe het onherroepelik veranderen hierdie is sy verhaal. 

 SKRYWERS NOTA:
Hierdie verhaal is fiksie, gegrond op ware voorvalle, insidente en gebeure.
Die skrywer bedank daardie mense wat in hul eie name karakters in hierdie verhaal word, vir hulle toestemming vir die gebruik daarvan.
In die verhaal work ook na mense verwys wat reeds in die hiernamaals is die verwysing na hulle is met deernis en ons eer hulle nagedagtenis.
Sensitiewe lesers word daarop gewys dat die verhaal heelwat kruwoorde bevat. Ons wil egter daarop wys dat die binne konteks is.
Sou ander mense, direk of indirek, by implikasie identifiseerbaar is, is dit blote toeval.
Hierdie boek word opgedra aan die stil massa. Daardie duisende mense wat hulle land getrou en lojaal in uniform en burgerdrag gedien het.

VRYVAL is in 2005 vir die eerste keer gepubliseer en het die skrywer, Frans du Randt,  die skuilnaam "BOETIE" gebruik. Koos Moorcroft, VRM PMD (+BAR) PMM MMM (+BAR), voormalige Sersant-Majoor van die Suid Afrikaans Weermag, het as tegniese raadgewer bystand verleen.

 

 

2016 sagteband met 284 bladsye in goeie toestand.  Naam in ink voorin.

 

 

More from this seller

View all
SES VROUE- SITA
R30
Tjeb die spoorsnyer - Jan van der Post
R95
Konsalik - Die somer met Danica
R55
Oupa-reeks nommer 8 - Vir dertig silwestukke - Eric Stevens
R35