Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ontmoet vir Vuil Ferdie - 'n neusgrawende klein rakker met nare maniere! Sy kop is propvol holderstebolder planne en lawwe idees, en as jy moeilikheid soek, is jy op die regte plek - Ferdie is altyd kniediep daarin!
Drie skreeusnaakse stories oor die wêreld se vuilste moeilikheidmagneet!