VUJICIC, Nick - `n Lewe Sonder Beperkings : Insparasie vir `n Ongelooflike Lewe - (Sagteband)

Secondhand
1 available
R26.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 5 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - oo
Bob Shop ID
614435315

Boek in 'n pragtige toestand - Vorige eienaar se netjiese stempel binne - 225 bladsye.    >>> Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek hoe hy sy fisiese gestremdheid moes oorkom en van die emosionele eise wat dit as kind, tiener en jong volwassene aan hom gestel het. Vir lank het hy geglo dat hy geen doel in die lewe het behalwe pyn en vernedering nie, maar nou vertel hy hoe sy geloof in God, wat sy enigste bron van krag was, en sy lewensdoel, om mense te inspireer, hom die selfvertroue gegee het om n lewe sonder enige beperkings te geniet. Nick se praktiese raad om n lewe ryk, vervullende lewe te hê, sluit in: vertrou ander mense, ontwikkel ondersteunende verhoudings, kry jou krag uit die pad waarop jy loop. Hy glo sy lewe het geen beperkings nie, en wil hê ander moet dieselfde voel oor hul lewe. n Lewe sonder beperkings is n inspirerende boek en vertel n verhaal van eindelose hoop.Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek n Lewe sonder beperkings hoe hy sy fisiese gestremdheid moes oorkom en van die emosionele eise wat dit as kind, tiener en jong volwassene aan hom gestel het. Vir lank het hy geglo dat hy geen doel in die lewe het behalwe pyn en vernedering nie, maar nou vertel hy hoe sy geloof in God, wat sy enigste bron van krag was, en sy lewensdoel, om mense te inspireer, hom die selfvertroue gegee het om n lewe sonder enige beperkings te geniet. Nick se praktiese raad om n lewe ryk, vervullende lewe te hê, sluit in: vertrou ander mense, ontwikkel ondersteunende verhoudings, kry jou krag uit die pad waarop jy loop. Hy glo sy lewe het geen beperkings nie, en wil hê ander moet dieselfde voel oor hul lewe. n Lewe sonder beperkings is n inspirerende boek en vertel n verhaal van eindelose hoop.                                                  *Christelik * Disabilities * Geluk * Afrikaans * Geloof * Biography *

 

 

More from this seller

View all
CAMERON, Peter - Andorra - (Paperback)
R34
EYSTER, Warren - The Goblins of Eros - (Hardcover in Wrapper)
R48
AAA - Machail, E. M. [Editor] - Some Roses, A Hamburger, The AK-47 and A Puddle - (Paperback)
R30
DROKE, Maxwell - The Speaker`s Handbook of Humor - (Hardcover)
R36
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
V8S Sound Card Mobile Phone Computer Anchor Live K Song Recording Microphone, Specification: Engl...
R717.59
R30 shipping
Carbon Fiber Car Headlight Switch Decorative Sticker for BMW F30 2013-2017 / F34 2013-2017
R278

Similar products

Op pad na 'n doelgerigte lewe vir vroue deur Katie Brazelton
R29
'n Lewe naby God
R35
R30 shipping
n Nuwe hart n nuwe lewe - Gary Smalley
R159
Goddelike wysheid vir 'n Doelgerigte Lewe: Praktiese riglyne vir die vrou van vandag - Elizabeth ...
R60