Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Frenette van Wyk
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Xanthe is in die Amasone om haar vriendin se troufoto's te neem, maar die lastige, ontstellend aantreklike Bence se optrede dreig om haar hele vakansie in 'n ramp te laat ontaard. Hy ken doodeenvoudig nie sy plek nie en maak bowendien asof hy die topfotograaf is en nie sy nie.
Boonop is die gids Conchita mislik met Xanthe omdat Bence soveel aandag aan haar gee, terwyl haar verraderlike hart jubelsange sing wanneer sy hom sien. Toe laat val Bence haar kamera in die water en moet sy sý kamera leen om die troufoto's te neem. Sy sien Bence en Conchita in 'n smeulende omhelsing en besef sy gaan met 'n gebroke hart na Suid-Afrika moet terugkeer. Of het sy haar misgis?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.