This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

6% OFF
Jan Braai Junior In die Kombuis
New
R235.00 R250.00
The New Braai in Style Hardcover by Lannice Snyman
Secondhand
R155.00
Vegetaries - Jan Braai
New
R460.00
Braai in Style : Lannice Snyman (Hardcover)
Secondhand
R100.00
Vuurwerke  (Afrikaans, Hardcover) - Jan Braai
Sold

Vuurwerke (Afrikaans, Hardcover) - Jan Braai

New 1 was available
R215.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9780798155403
Bob Shop ID
73446536
This item is sold brand new. Usually dispatched within 24 hours

In Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai vir die eerste keer sy omvattende kennis van vuurmaak en vleisbraai met al sy aanhangers en di¿¿ wat graag die eeue oue kuns wil bemeester.

Jan is waarskynlik die persoon in Suid-Afrika wat al die meeste vrae oor braai in onderhoude moes beantwoord. Hy is dus goed in voeling met dit waaroor die meeste mense wonder en spreek dit in Vuurwerke aan.

Die boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lamstjops, sosaties en beesstert-potjie. As jy dit eers onder die knie het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai probeer. En al die ou gunstelinge soos braaibroodjies, stywe pap, mielies en selfs ’n nagereg of twee is ook daar.

Maar wat Vuurwerke werklik uniek maak, is Jan se passie wat spreek uit die details by elke resep. Van die uitsoek van jou vleis in die winkel of slaghuis tot die voorbereiding en die ideale manier van gaarmaak, word deeglik uitgel¿¿. Boonop deel Jan graag sy kennis oor slagters en ander verskaffers.

Met Vuurwerke wou Jan nie net ’n versameling braairesepte met vae instruksies bymekaar bundel nie. “My doel met die skryf van die boek was om waarde toe te voeg tot jou lewe en om dit op so ’n manier te skryf dat dit nut het en bruikbaar is,” s¿¿ Jan.

Dit is by die vuur waar die koring van die kaf geskei word en met sy nuwe boek wys Jan Braai jou hoe!

 
By: Jan Braai
Pages: 200
Publisher: Human & Rosseau
Format: Hardcover
Isbn: 0-7981-5540-X
Isbn13: 978-0-7981-5540-3

Recently viewed

See more
Lot of 5 gods of Ancient Egypt figurines with magazines
Secondhand
R400.00 No bids
Suid-Afrikaanse Geslagregisters / A-C / South African Genealogies: V - Heese, J. A.
New
R600.00
GROHE Tempesta 100 Hand Shower and Wall Holder - Chrome
New
R1,047.00
The Roan Antelope Journal (Roan Antelope Copper Mine) - 12 bound issues (1953)
Secondhand
R2,250.00

Customer ratings: 1 ratings

Good service
04 Sep 2012