Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VYF FOTOS VAN BOEREKRYGERS OP CEYLON
Hierdie is vyf besondere fotos. Dit wys hoe die manne hulle tyd verwyl het tydens hulle gevangeneskap op Ceylon.
Een foto is waar iemand op 'n olifant ry en die dierbaarste foto in die groep is waar die manne 'n opvoering hou.
Hierdie fotos is NIE oorspronklik nie, maar is wel afdrukke van die oorspronklikes.