| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Al vyf die boeke is in `n baie goeie, skoon en stewige toestand. Twee van die boeke het ook stofomslae. 1. Gampietjie op Gansville deur TOPSY SMITH. (Eerste uitgawe 1982). 2. Jasper die Speurder deur C.F. BEYERS-BOSHOFF. (1970). 3. Gampietjie en die Vlugteling deur TOPSY SMITH. (Eerste uitgawe 1982). 4. Die Blou Tartare: Die Renperd deur H.S. van BLERK. (Eerste uitgawe 1972) en 5. Die Blou Tartare: Faanman speel Kupido deur H.S. van BLERK. (Eerste uitgawe 1978).