Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Lieflike versameling stories vir 1-jariges.
Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie uitsonderlike versameling wat perfek vir 1 jariges is.
Ontmoet in hondjie wat mal daaroor is om kiekeboe te speel, 'n paar skattige bere en vele meer oulike karakters. Met 7 stories propvol prettige avonture, sal 1 jariges graag hierdie stories oor en oor wil deel.
Ook beskikbaar:
* Stories vir 2 jariges
Stories vir 3 jariges
* Stories vir 4 jariges
Number of pages: 48
Format: Padded Reader