Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Lieflike versameling stories vir 3-jariges.
Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie wonderlike versameling wat perfek vir 3 jariges is.
Ontmoet vir Jan wat mal daaroor is om kostuums aan te trek, Madie wat in die ruimte wil vlieg en nog vele oulike karakters.
Met 7 prettige stories sal 3 jariges graag hierdie stories oor en oor wil hoor.
00K BESKIKBAAR:
* Stories vir 1 jariges
Stories vir 2 jariges
* Stories vir 4 jariges
Number of pages: 48
Format: Padded Reader