Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Lieflike versameling stories vir 4-jariges.
Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie wonderlike versameling wat perfek vir 4 jariges is.
Ontmoet vir Willem wat ertjies haat, Madie wat die hele dag haar nuwe slaapklere wil dra en vele meer.
Met 7 prettige stories sal 4 jariges mal wees daaroor om hierdie stories oor en oor te deel.
00K BESKIKBAAR:
* Stories vir 1 jariges
Stories vir 2 jariges
* Stories vir 3 jariges
Number of pages: 48
Format: Padded Reader