Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Poniehoewe-Klub #7: Vyf Ponies Gaan Plaas Toe!, deur Mary Sadler
Die vyf maats en hul ponies gaan vir n hele week op n plaas kuier en kom sommer die eerste aand al agter dat alles nie pluis is nie. Amper n eeu gelede is hier n moord gepleeg en al lĂȘ die oplossing moontlik in n kloof vol wilde diere, besluit die Poniehoewers hulle gaan uitvind wat gebeur het.
Die toekoms van die plaas en sy mense hang daarvan af!
Uitgegee deur GROENHEIDE BOEKE.