| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Vyf Skilderye oor die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 deur Tom Hennings. A4-Landskap, hardeband, 40 bls. Buiteblad effens verweer aan die sykante en rugkant bo en onder, boek binne in goeie toestand.



