Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Netjiese sagteband in uitstekende toestand - soos nuut.
Deur die outeur van Vyf Tale van die Liefde.
In Vyf Tale van Apologie sal jy leer hoe om jou primêre taal van apologie te ontdek, en die tale van apologie van die mense vir wie jy lief is, te praat.
Uitgewer : Christelike Uitgewersmaatskappy
1e Uitg. 2008
Taal : Afrikaans (vertaal deur Hester Fourie)
Sagteband : 296 bladsye
Afmetings : 220 x 150 x 15 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik