Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Nina leef vir ballet, maar toe sy nie die rol van die suikerfee in die balletskool se jaarlikse opvoering kry nie, begin dinge skeef loop. Tot die aand van die partyjie en Adam, toe Nina ontdek daar is tog towerkoetse, glasskoene en prinse. |
Jaar | 2011 (Tiende druk) |
Uitgewer | NB-Uitgewers |
Bladsye | 119 |
Toestand | Sagteband, rakslytasie, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: