Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Waar die TV-reeks VYFSTER 11 ophou, begin die fliek, VYFSTER, DIE SLOT… Skollie (George Ballot) is weer op vrye voet maar net een brandende begeerte: om sy seuntjie weer te sien. Maar die wëreld buite die tronk is anders as wat Skollie onthou.