
Vyfster die Slot (George Ballot, Patrick Mynhardt)
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
George Ballot - Patrick Mynhardt - Emgee Pretorius - Carl Trichardt - Werner Roberts - Paul Eilers - Annette Engelbrecht
Waar die TV-reeks VYFSTER 11 ophou, begin die fliek, VYFSTER, DIE SLOT... Skollie (George Ballot) is weer op vrye voet maar met net een brandende begeerte: om sy seuntjie, Johnny (Werner Roberts) weer te sien. Maar die wêreld buite die tronk is anders as wat Skollie onthou.
In die tronk sit Pappa (Patrick Mynhardt) weer sy getroue trawante soos Priester (Emgee Pretorius) en Polka (Paul Eilers) aan die werk om Skollie te keer dat hy nie by sy seun uitkom nie. Hiervoor sal Pappa sorg, al moet hy Skollie ook vermoor - en sy seuntjie as lokaas gebruik.
Vir Skollie is daar net een uitweg: as hy weer sy laaitie wil sien, moet hy by die wortel van die kwaad uitkom - Pappa. Maar om by Pappa uit te kom, moet Skollie weer terug in die tronk kom - ongesiens. En as hy Pappa kry, weet Skollie: dis sy lewe vir die van Pappa.