R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Vyfster Die Slot (1986):Waar die TV-reeks VYFSTER 11 ophou, begin die fliek, VYFSTER, DIE SLOT… Skollie (George Ballot) is weer op vrye voet maar net een brandende begeerte: om sy seuntjie weer te sien. Maar die wëreld buite die tronk is anders as wat Skollie onthou.Skollie - 'n Vyfster rolprentSuid-Afrika se gewildste tronkvoël wat deur plaaslike televisie geskep is, VYFSTER se SKOLLIE, is terug in hierdie rolprent.Maar anders as in VYSTER speel SKOLLIE grotendeels buite die tronk af. Die rede hiervoor is dat Skollie op 'n dag hoor dat die seuntjie wat hy by 'n meisie het, mishandel word. Hy sweer dat hy sal ontvlug en sal sorg dat dit vorentoe goed met sy "laaitie" sal gaan.Op 'n dag maak hy of hy siek is en kry so die geleentheid om te ontvlug. Buite wag van sy vriende, maar ook gewetenlose mense wat daarop uit is om hom te gebruik terwyl hy op vrye voet is. Daar wag ook sy meisie van ouds, Miems (Elmarie Kruger) maar ook sersant Ben van der Merwe (James Borthwick).