This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho18440

Similar products

Magic Cellar - Afrikaans Deel 2 (DVD)
R59
R30 shipping
Yellowstone - Season 1 and 2 (DVD)
R519
R30 shipping
PINOCCHIO Die Volledige Reeks 10 DVD Stel DVD [Shelf H]
R799
R30 shipping
Banshee Season 1-2 DVD
R149.99

Vyfster Reeks 1 Deel 2 (DVD)

New
R95.00
Closed 22 Jun 21 01:03
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Product code
21346
Bob Shop ID
496732231

Soos gesien op SAUK…

Episode 5.

Die strik wat Polka vir Gerrie Prinsloo stel blyk suksesvol te wees. Wanneer Skollie en Tiger se termyn in die "Bom" verstryk besef hulle dat die uitslag van die boksgeveg asook Polka en Pappa se dagga se verdwyning vir hulle probleme skep.

Episode 6.

Tiger is onder streng bewaking in die hospitaal terwyl Skollie probeer vasstel wie hulle skuilplek verklap het na hul ontsnapping. Hendrik le Roux se vrou is bekommerd oor sy gemoedstoestand en bespreek dit met die maatskaplike werker. Tiger ontsnap uit die hospital.

Episode 7.

Tiger skuil by Skollie se broer en Skollie wil met alle geweld ontsnap om hom te gaan help. In 'n poging om by Tiger uit te kom en met Gerrie Prinsloo se hulp stel Polka 'n aanvaarbare plan aan Skollie voor. Skollie ontsnap weer.

Episode 8.

Die Hoof van die gevangenis is woedend oor Skollie se ontsnapping. Tiger en Skollie vlug verder maar word na 'n wilde jaagtog weer in hegtenis geneem. Hendrik, Priester en Polka besluit ook om te ontvlug maar Hendrik gee hom oor en Polka word gevang.

More from this seller

View all
R30 shipping
Elevate Maxson Softshell Jacket - Mens - grey (ELE-7304)
R968
R30 shipping
I am Wrath (John Travolta) (Blu Ray)
R346
R30 shipping
Ride Along (Ice Cube, Kevin Hart) (DVD)
R177
R30 shipping
Luminescence Lantern (Tool-9865)
R245