Vyfster Reeks 1 - Vyfster Die Reeks 1 DVD 1 Marius Wyers, Carl Trichardt 13 V Afrikaans, Drama 60083
New
1 was available
Indicative market price:
R99.99
R49.99
50% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Title: Vyfster Die Reeks 1 DVD 1Starring: Marius Wyers, Carl TrichardtSynopsis: Soos gesien op SAUK...Episode 1. Hendrik le Roux word weens bedrog tot drie jaar gevangenisstraf gevonnis in die Pretoria Sentrale Gevangenis. Hy besef gou dat hy sal moet ligloop vir die bendes asook sekere individue soos die skynheilige Priester, 'n bendeleier, Pappa, die manipuleerder Polka, die aardsmisdadiger Skollie en Die se vriend, Tiger, die gevangenis se bokskampioen.Episode 2. Die gevangenes is baie opgewonde oor die naderende jaarlikse bokstoernooi. Die toernooi dien ook as 'n rookskerm vir allerlei smokkelbedrywighede. Pappa is woedend wanneer sy gekonkel met Tiger skeefloop.Episode 3. Tiger en Skollie wil ontsnap en prakseer 'n leer in die werkswinkel. Hendrik word beskuldig dat hy 'n klomp dagga laat verdwyn het. As gevolg van die beskuldiging word hy in die stort aangerand. Tiger en Skollie ontvlug.Episode 4. Tiger en Skollie skuil by Tiger se vrou se huis. Die polisie loods 'n grootskaalse soektog na hulle. Polka beplan ook om te ontsnap en vind uit waar Skollie en Tiger hulle skuilhou. Die polisie kry ook Die inligting en Skollie en Tiger word vasgetrek.