Vyfster Reeks 1 - Vyfster Die Reeks 1 DVD 2 Marius Wyers, Carl Trichardt 13 V Afrikaans, Drama 60083
1 was available / new
Indicative market price:
R99.99
R49.99
50% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Title: Vyfster Die Reeks 1 DVD 2Starring: Marius Wyers, Carl TrichardtSynopsis: Soos gesien op SAUK...Episode 5. Die strik wat Polka vir Gerrie Prinsloo stel blyk suksesvol te wees. Wanneer Skollie en Tiger se termyn in die ,Bom, verstryk besef hulle dat die uitslag van die boksgeveg asook Polka en Pappa se dagga se verdwyning vir hulle probleme skep.Episode 6. Tiger is onder streng bewaking in die hospitaal terwyl Skollie probeer vasstel wie hulle skuilplek verklap het na hul ontsnapping. Hendrik le Roux se vrou is bekommerd oor sy gemoedstoestand en bespreek dit met die maatskaplike werker. Tiger ontsnap uit die hospital.Episode 7. Tiger skuil by Skollie se broer en Skollie wil met alle geweld ontsnap om hom te gaan help. In 'n poging om by Tiger uit te kom en met Gerrie Prinsloo se hulp stel Polka 'n aanvaarbare plan aan Skollie voor. Skollie ontsnap weer.Episode 8. Die Hoof van die gevangenis is woedend oor Skollie se ontsnapping. Tiger en Skollie vlug verder maar word na 'n wilde jaagtog weer in hegtenis geneem. Hendrik, Priester en Polka besluit ook om te ontvlug maar Hendrik gee hom oor en Polka word gevang.