R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Soos gesien op SAUKEpisode 1.Oud-bewaarder Gerrie Prinsloo word vir twee jaar gevangenisstraf gevonnis omdat hy omkoopgeld van Polka ontvang het. Hy bevind hom nou in 'n dilemma deurdat hy nou aan die ander kant van die tralies is. Spyker Malan weet meer van Pappa as waarmee Pappa gemaklik is. Adolf is 'n aggresiewe ou wat vir niks stuit nie. Skollie het 'n obsessie om sy seun te sien maar weet nie wat sy kind se van is nie. Hendrik le Roux vrees sy ontslag.Episode 2.Skollie glo dat sy seun vir hom kom kuier en beplan 'n paar geskenkies vir die kind. Skollie beplan ook om 'n "Comrades" in die tronk te hou en werf dadelik vir Hendrik en Gerrie vir sy span. Weddenskappe begin inrol en dit gee aanleiding tot 'n konfrontasie met Pappa en Priester. Roelof beplan 'n derde ontsnapping om so sy "Sprigbokstatus" te verwerf.Episode 3.Prof se gesukkel met die NTS studente gee aanleiding daartoe dat 'n klastoets geskryf moet word. Die studente begin dadelik beplan hoe om die vraestel in die hande te kry. Freek en Frik wil tydens die "Comrades" probeer ontsnap en Spyker word onskuldig by hul planne betrek. Daar word 'n koek gebak vir die "Comrades" se wenspan maar dié spesiale koek beland in verkeerde hande en die situasie stuur op 'n oorlog af.