Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Vyftig, vurig en fabulous gee Brümilda die antwoorde op vrae soos hoe sy vir só lank só goed kan lyk en waar sy haar styl vandaan kry. Sy verklap dat die geheim tot sensualiteit iets te doen het met denke, dade en leefstyl. Maar een ding is irrelevant ... lees en vind uit wat dit is! Jy kan ook stylvol, smeulend, vervuld en tydloos volvrou wees.