Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vygies en ander Vreugdes - Dit sal onverantwoordelik wees om hierdie in manlike hande te laat beland. Die het genoeg probleme met sy tjekboek, sy cholesterol, sy huislening, sy politiek en sy besige program. Enige man sal hierdie boek wil verban, of miskien moet hy liewers nie. Gestel die vrou wat hierdie boek lees, word 'n vygies. Gestel sy word 'n stralende vygiebos. Gestel sy word 'n stralende vygiebos in 'n bleek landskap. Sal dit nie 'n verrassing vir manlief wees nie?