Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Our books are listed as Author Surname, First Name Book Title. To browse alphabetically by author, simply click here and select Sort by Title: https://www.bobshop.co.za/jsp/userprofile/UserTradeList.jsp?User_UserId=1015374
Die almanak in die kombuis kondig die lente aan, maar al wat Hester Human raaksien, is stof en bourommel. 'n Dump, verwyt sy André, haar argitekman. Dit was sý idee, sy projek vir hulle Jaar in Provence. Die droom het in 'n nagmerrie ontaard toe haar jongste kind enkele weke voor hulle vertrek na Frankryk sterf. In die vreemde sukkel elkeen met sy eie swaarkry: Emile hulle dertienjarige seun smelt weg in die dik klipmure van die huis om so min as moontlik moeite vir enigiemand te wees. André stort al sy energie in die restourasieprojek en verdwyn tussen die sakke sement, vragte vloerteëls, skroewe en spykers en planke en pype. En Hester? Sy word ál stiller en meer afwesig, voer denkbeeldige gesprekke met 'n onwettige immigrant uit die Demokratiese Republiek van die Kongo, en vind op 'n vreemde wyse aanklank by 'n weeskind uit Rwanda onvoldoende plaasvervangers vir die dogter wat sy verloor het. Deur hulle ontdek sy opnuut haar liefde vir Afrika. Stiltetyd is die meesleurende verhaal van 'n vrou se stryd teen ongeneeslike smart, van haar soeke na haarself, en van die skugter, moedige treë terug na die hart van haar man.
Buy With Confidence
As a verified Bobshop seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Pictures & Illustrations
Although we have photographed the majority of our products, some still feature stock images for illustration purposes only. Please note that the cover design of the actual product may differ from what is shown.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" , "Bos", "GC", "Geraldina" and "Gemini" at the East London Aquarium.