Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
INHOUD: Helgard se verhaal, na die groot verlatenheid, vreemde ontmoetings op Kokonke-pan, Vlug in die Nag, Geheimsinnige stem, Waarin ek my vriende weer ontmoet, waarin ons nuwe kennisse maak, gehim van Henri Meerling, Tweegeveg, Die wapen, Graf van Don Fernando d'Almeida, Waarin ek nog 'n slagofer ontmoet, Die poppe begin dans, Ontsnappingsplanne, Vernieting van Marako, Naskrif.
W.A. de Klerk is bekend vir sy avontuurverhale en wetenskapsfiksie. De Klerk ontvang die Scheepersprys vir jeuglektuurlektuur in 1958 vir Die skarlaken eskader.
Nasionale Boekhandel 161 Rooi hardeband netjiese skoon boek, teks skoon en duidelik, goed gebind. (Derde druk). Inskripsie op eerste los endbladsy. Netjies reggemaak met boek tape op 1ste halwe titlebladsy. Sonder stofomslag. Paar potloodmerke op laaste los endbladsy.