Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gewy aan die nagedagtenis van Generaal Hertzog, die onvermoeide, wat voorgeloop het op die pad.
1970 Afrikaanse Pers-Boekhandel Johannesburg, hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, 245 bladsye, inskripsie van vorige eienaar op eerste lee bladsy, stofomslag wys gebruik op rante.