Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hertzog Prize 1934 Die Ryke Dwaas. W.E.G. Louw se bundel Die ryke dwaas (1934) kondig 'n nuwe beweging aan - die Dertigers 'n groep digters wat by die Nederlandse Tachtigers aansluiting vind - kuns word in diens van skoonheid gestel. INHOUD: Eerste Winterdag, Voor die Venster, Die Kleine Hart, See in die Nag, Die dou, In die Stad, Daeraad, Die Wakers, Die Afskeid, In die Kamp, Alleen op die wapad, Ou Flenterkatiera, Nagliedjies ens. ens.
1935 Tweede hersiene druk Hardeband mooi kondisie 102 bladsye, handgesnyde papier, skoon wit bladsye, goedgebind, netjiese inskripsie eerste endbladsy 1936, wys gebruik op rante van rugstrook.