Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die essays het oorspronklik in Die Burger verskyn in die jare 1958-1962. Tafelberg-Uitgewers, 1962; eerste uitgawe. Hardeband; 111 bladsye. Goeie en skoon toestand. Ex-libris plakker en kort inskrywing voor-in. Die hoekies is effens geskaaf. Minder as 1kg.