Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie drama is op 24 Oktober 1977 deur die SAUK in Radioteater aangebied as een van die Afrikaanse Diens se prestige opvoerings van die jaar. Die spelleiding is deur Suzanne van Wijk waargeneem. Babs Laker en Suzanne van Wijk het in Maart 1978 Artes trofee van die SAUK ontvang vir die beste radiospel en spelleidng onderskeidelik.
1978 Tafelberg Hardeband ISBN 0624011127 goed gebind, paar potloodaantekeninge, bladsye effens verkleur, 75 bladsye.