Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nasionale Boekhandel Derde verbeterede uitgawe 1962. Met swart en wit foto's. Hardeband met stofomslag, 169 bladsye. Goeie toestand. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Enkele woorde in pen ingeskryf. Potlood onderstreping. Skimmelmerkies voor- en agter-in. Die stofomslag is geskuur en die rantjies geskeur. Posgeld na enige plek in SA is R20.