Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg 2e nuwe uitgawe, eerste druk 1983. Hardeband, 125 bladsye. Netjiese en skoon boek. Name van 2 vorige eienaars voor-in geskryf. Bladsye het begin verkleur. Omslag se hoeke is verweer. Posgeld in SA is R20.