WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp. WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp. WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp. WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp. WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp. WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp.
WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp. WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp. WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp. WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp.
WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp.
+2

WA Hofmeyr, Sy Werk en Waarde deur NJ le Roux. 1ste uitgawe 1953. Geteken. H/B. 182 pp.

1 available / secondhand
R880.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A1440
Bob Shop ID
644402807


'n Biografie van die lewe van William (Willie) Angus Hofmeyr (1896-1953), Afrikaanse kultuurleier en sakeman.

Willie Hofmeyr was medestigter en eerste sekretaris van die Afrikaanse Taalvereniging (ATV) en een van die stigters van die Zuid-Afrikaanse Akademie voor Taal, Letteren en Kunste (nou die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns). Hy was ook een van die stigters van die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad en die Afrikaanse dagblad Die Burger. Hy het sy mede-Afrikaners uit die armoede probeer help deur die stigting van die versekeringsreuse Sanlam en Santam. Die Universiteit van Stellenbosch het hom in 1947 vereer met 'n D Com-eredoktorsgraad. Ná sy dood het die Nasionale Pers, waarvan hy voorsitter was tot en met sy dood, die WA Hofmeyrprys vir Letterkunde ingestel tot sy nagedagtenis. Met swart-wit-foto's. Die biografie is in samewerking met Hofmeyr geskryf.

Eerste uitgawe in 1953 uitgegee deur Nasionale Boekhandel Beperk. Geteken deur skrywer. Toestand: Baie goed. Geskenkinskrywing op eerste skutblad, asook 'n klein stempel. Stewig gebind. Band voor en agter lyk nog nuut. Geen stofomslag.

Add to cart

Recently viewed

39% OFF
Natural Peruvian Pyrite Cluster and Herkimer Diamond set in Solid .925 Sterling Silver Pendant
R1,399.00 R2,299.00
DI MEOLA Mclaughtlin De Lucia Friday Night in San Francisco CD [Shelf G x 21]
R55.00

Similar products

Valkuns deur Steve Hofmeyr Boek geteken deur Mnr Hofmeyr
R550.00
WA HOFMEYR SY WERK EN WAARDE - LEROUX,NJ
R115.00
JEFTA OF OFFERBELOFTE DEUR PROF. DR. T.H. LE ROUX EN J.J. GROENEWEG
R145.00
Springbok-Rugby-Vasvra deur Pierre Francois Massyn. Geteken. Eerste uitgawe 2015. S/B. 275 pp.
R185.00