WA HOFMEYR - Sy Werk en Waarde WA HOFMEYR - Sy Werk en Waarde WA HOFMEYR - Sy Werk en Waarde WA HOFMEYR - Sy Werk en Waarde
WA HOFMEYR - Sy Werk en Waarde WA HOFMEYR - Sy Werk en Waarde WA HOFMEYR - Sy Werk en Waarde WA HOFMEYR - Sy Werk en Waarde

WA HOFMEYR - Sy Werk en Waarde

Secondhand 1 available
R10.00 minimum increment
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 9 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650738153

1953. Hardeband, 182 bladsye. Netjiese toestand: stewig en skoon. Kort geskenk-inskrywing en rubberstempel heel voor-in. 

Willie Hofmeyr (1896-1953) was medestigter en eerste sekretaris van die Afrikaanse Taalvereniging (ATV) en een van die stigters van die Zuid-Afrikaanse Akademie voor Taal, Letteren en Kunste (nou die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns). Hy was ook een van die stigters van die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad en die Afrikaanse dagblad Die Burger. Hy het sy mede-Afrikaners uit die armoede probeer help deur die stigting van die versekeringsreuse Sanlam en Santam. Die Universiteit van Stellenbosch het hom in 1947 vereer met 'n D Com-eredoktorsgraad. Ná sy dood het die Nasionale Pers, waarvan hy voorsitter was tot en met sy dood, die WA Hofmeyrprys vir Letterkunde ingestel tot sy nagedagtenis. Met swart-wit-foto's. Die biografie is in samewerking met Hofmeyr geskryf.

Add to cart

Recently viewed

See more
For OPPO A54s CPH2273 Original Speaker Ringer Buzzer
New
R251.62
Vintage 925 sterling silver necklace
Secondhand
R250.00
The 1916 Battle of The Somme by Peter Liddle
Secondhand
R99.00
Paisley Print Bandana
New
R12.00

Similar products

Afrikaans en sy Europese Verlede
Secondhand
R250.00
Die Funksionele Waarde van Fanakalo - Hanekom, Elma
New
R225.00
Die Nasionale Party van Suidwes-Afrika bied aan sy werk van 10 jaar en verkiesingsmanifes
Secondhand
R150.00
Man en Monument ,die lewe en werk van Gerard Moerdijk
Secondhand
R85.00