Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Stephen Kendrick, Alex Kendrick
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Te veel huwelike eindig wanneer iemand se: "Ek het jou nie meer lief nie." Waag dit om lief te he! bespreek hoe so 'n stelling 'n gebrek aan begrip weerspieel oor die fundamentele aard van ware liefde
Waag dit om lief te he! is 'n 40 dae lange begeleidende gids wat jou hart sal teruglei na ware liefde vir jou lewensmaat terwyl jy meer leer oor die ontwerp, aard en bron van ware liefde. Elke dag sluit die volgende in: 'n Skrifgedeelte; 'n verklaring; die dag se uitdaging; 'n gedeelte vir 'n joernaalinskrywing; 'n plek om jou vordering te meet.
Lesers wat die uitdaging in Waag dit om lief te he! aanvaar, sal ervaar hoe hulle huwelike vir ewig verander.