Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nasionale Pers 1931 - Boek nog in 'n ongelooflike goeie toestand vir sy ouderdom. >>> Die novelle Oorlog tussen twee dokters word eers in in gepubliseer en daarna omgewerk en uitgebrei voordat dit in boekvorm gepubliseer word. Dit behandel die vyandskap wat ontstaan tussen twee jong dokters wat in Skotland saam gestudeer het. Gedurende die verwarring van die Anglo-Boereoorlog voer hulle op baie onprofessionele wyse 'n veldtog teen mekaar, totdat die Afrikanerdokter na tallose avonture die oorwinning behaal en ook wegloop met die verloofde van sy eertydse vriend.