Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
60 legkaartstukke met prentjies om die voedsel en habitat van verskillende diere te verduidelik. Die een stuk sal bv 'n prentjie van n hasie ophe, die volgende een 'n prentjie van gras en blare (voedsel) en die laaste een 'n prentjie van 'n gat in die grond (blyplek)