Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die beste artikels wat in die reistydskrif Weg verskyn het, deur bekende joernaliste soos bv. Dana Snyman, Jaco Kirsten en Bun Booyens. Tafelberg-Uitgewers 2006, eerste uitgawe, sagteband, 196 bladsye. Posgeld R45