Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Karen Kingsbury
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Ellen Barrett, 31, is 'n joernalis wat al die Pulitzer-prys gewen het, maar haar huwelik is aan die wankel, haar geloof is halfvergete en herinneringe aan haar skilderagtige tuisdorp en die liefde wat sy agtergelaat het, spook by haar.
Ellen is die oudste van vyf kinders en verlang na die tyd, lank gelede, toe hulle gelukkig was - toe hulle 'n gesin was. Dan slaan tragedie toe. Ellen se geliefde pa sterf, en sy moet Miami verlaat en teruggaan na die huis van haar kindertyd op die oewer van Little Traverse Bay in Petoskey, Michigan.
Sy keer terug na 'n wêreld waar die verlede leef, en dit ontketen 'n vloedgolf herinneringe. So begin Ellen se soektog - 'n soektog om vrede te maak met die mense wat steeds daar woon, met die verliese en veranderinge wat die tyd meegebring het, en met die toekoms wat God voor haar gestel het.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.