Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toe Rudolph Naude, miljoener en eienaar van spoghotelle landwyd, te hore kom dat n winkel, n slaghuis, n hotel en 'n ou huis op Windheuwel in die Klein Karoo in die mark is, is dit asof iets hom noop om self soontoe te gaan en die saak te ondersoek. Nostalgiese vintage Afrikaanse fiksie Hardeband Goeie kondisie vir die ouderdom van die boek
Kondisie: 5