Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n Jong vrou besoek weer n stad wat sy as kind geken het en gedurende haar kortstondige verblyf kom sy tot n beter begrip van die verlede en van haar eie situasie. Karel Schoeman se fyn waarnemingsvermoë en veral sy talent om aan n bepaalde tyd en plek gestalte ge gee, maak "Waar ek gelukkig was" n treffende en onderhoudende uitbeelding van n stuk Suid-Afrikaanse werklikheid.
.
Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.