R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 12 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Daar woon bosjannetjies in ons es-bos, en Pippelpan is die heel beste van hulle almal en hy my pa het gese hy kan altyd spesiaal myne wees, ek kan met hom gesels. Hy verstaan alles wat ek se.Maar tien is darem al groot vir in dwergies glo, dit laat die laspos van 'n Marie Lou haar nooit vergeet nie - Marie Lou, wat aanhou vra of hulle nie beste maats kan wees nie. Kan sy nie verstaan dat sy, wat Heska is, nie 'n beste maat wil he nie, dat sy vir Pippelpan het? Sedert haar pa dood is, gesels sy net met Pippelpan oor goed wat saak maak.Marie Lou se gespot dwing Heska om iets te doen. Schalk stel voor dat sy hard moet probeer konsentreer, soos 'n lama, dalk kry haar gedagtes oor Pippelpan vorm en kan sy hom aan Marie Lou wys. Om so sterk aan Pippelpan te kan dink, het Heska haar pa se panfluit nodig. Maar al wat sy tussen sy goed vind, is sy reuk. En later is dit ook weg.Waar is Pappa se panfluit? is die storie van die tienjarige Heska du Toit, wat moet leer om haar pa se dood vier jaar tevore te verwerk. Dit is 'n sensitiewe verhaal, en veral die kind wat 'andersᅮ is, sal met Heska kan identifiseer. Waar is Pappa se panfluit? - Elsabe Steenberg. Tafelberg 1985. ISBN 9780624021834