Waar J Sterwe - Jan Rabie

New
1 available
R240.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-17302
Bob Shop ID
533826861
"Rabie se mees ambisieuse werk is die vyf dele van die Bolandia-reeks. Deur grepe uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis te neem, probeer hy sodoende om die werklike oorsprong van die Afrikaner se kultuur en die rassesituasie aan die bod te bring. Hy ondersoek die konflik tussen rasse reeds vanaf die blanke volksplanting en bied die verhaal meermale vanuit die inheemse volkere se standpunt aan, eerder as die normale blanke beskouing...

...Waar j sterwe [Bolandia 3] verwys na Rut se bekende woorde uit die Bybel en impliseer dat daar 'n keuse gemaak moet word, soos Rut gedoen het, oor wie voortaan die ware volk sal wees. Al die protagoniste is in omstreeks 1800 reeds teenwoordig: die Khoi-nasie wat reeds basters of kleurlinge was, die Britte met lojaliteite wat niks met Afrika te doen het nie, die belerde wit boere wat van alle kante bedreig word en die swart mense wat reeds van die noorde tot aan die Oosgrens gevorder het. Die hoofkarakter is die Baster Douw Prins, afstammeling van Thomas Muller wat 'n karakter in Die groot anders-maak was. Ouma Katryn is nou die dogtertjie wat in hierdie roman uit die verhouding tussen Thomas Muller en Keas gebore is. Katryn het twee kinders, die ligte Thomas en die donker Lea. Thomas trou met 'n ligte Baster meisie en hulle leef as blankes aan die Oosgrens, met sy blas seun, ook Thomas, wat met 'n wit meisie trou. Die donker Lea is getroud met 'n Khoi en hulle het vyf donker kinders, onder wie Douw Prins, wat met Rut Arendse trou (waar Rut se naam simboliese waarde aan die titel van die roman gee). Douw is deel van die al groter wordende gekleurde groep sonder identiteit en selftrots, wat hoofsaaklik met veragting bejen word. Hierdie miskenning van sy menswaardigheid dwing Douw tot die verset en bitterheid in sy lewe, gemik beide teen die blankes en sy eie mense wat hulle die onderdanigheid laat welgeval. Hy verkry sy eie onafhanklikheid en vryheid, maar word juis daarom 'n eensame figuur wat nrens in die gemeenskap inpas nie. Hy moet kies waar hy hoort, by die swart stamme van die Oosgrens of by die blankes. Die blankes bejen hom met agterdog en die swartes is vir beide hom en die blankes 'n bedreiging. Douw word ook deur sy neef, Thomas Muller, verstoot en eindelik gedood. Hy vind dat haat 'n tiran en slawemeester is, waaruit jy slegs deur liefde verlos kan word en daardeur dan innerlike vryheid verkry. Hierdie boek word in Engels deur Rabie self as A man apart vertaal en later word die boek ook in Russies vertaal. Twaalf jaar na eerste publikasie word die roman vir gebruik op skole onder beheer van die Departement van Kleurlingsake voorgeskryf, maar word halfpad deur die jaar sonder opgaaf van redes skielik onttrek en teen ho koste vervang, waarskynlik weens die gebruik van raspejoratiewe wat in die tydperk onder bespreking algemeen gangbare gebruik was."

Prys: R180.00

Uitgawe: Tweede druk

Uitgegee: 1978

Uitgewers: Human & Rousseau

ISBN: 0798102845

Kondisie: Hardeband in 'n baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies op die hoeke van die buiteblad, en bo- en onderkante van die rugkant. Stofomslag in 'n gemiddelde toestand, met skaafmerkies en klein skeurtjies om die rande. Intern in 'n uitstekende toestand - baie skoon en stewig gebind.

More from this seller

View all
R30 shipping
Decision in Normandy - Carlo D'Este
R180
R30 shipping
Black Stars: The Life Of Queen Hatshepsut Of Egypt - Linda Barnett (Signed and inscribed by the auth
R560
R30 shipping
Not after Midnight - Daphne Du Maurier
R240
R30 shipping
Even the dead - Jeremy Cronin
R130
Add to cart

Similar products

R30 shipping
P.W. Botha: 40 Jaar - Jan J. Van Rooyen
R360
R30 shipping
Jan Venter. S.A.P. - Van Alphen, J G
R294
The Honeymoon Suites - Greatest Hits (Jan 97 - Jan 98)
R50
41% OFF
Die Smurfies: Wegkruipertjie - Waar is Spiere Smurf?
R59 R100