Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag. Hoewel die boek in ’n stewige en netjiese toestand is, is die stofomslag ernstig gevreet deur die insekte. Pragtige historiese roman wat afspeel in die jaar 1799 en geskryf deur een van ons voorste skrywers van sy tyd.
Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa.