| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Vir Manda-Marié was 'n tydelike be-trekking op die pragtige landgoed Baumgarten die ideale geleentheid om weg te kom van haar nydige tant Helouise. Sy moes nog 'n paar rokke en 'n woonstel aanskaf voordat sy begin skool hou en die neseiertjie sou haar goed te pas kom. Manda-Marié het egter nòg rekening gehou met die ryk tant Renate en haar dogter Hedwig, nog met die aantrekli-ke, soms ongenaakbare Helmut von Brandis. Om alles te kroon, kon sy ook nie op haar wispelturige vrouehart staatmaak wanneer dit by liefdesake kom nie. Aantreklike vintage hardeband boek Ligte tekens van gebruik met geel kleefbandvlekke voor- en agterin
Kondisie: 4