R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2009 groot formaat sagteband met 208 bladsye in goeie toestand. 'n Merkie teen die boonste hoek van die buiteblad. Naam in ink voorin.
Op Doornkraal, net duskant De Rust, boer Swepie en Anne le Roux al jare lank. Dis waar hul kinders geleer het om van die werf te leef, al sewe van hulle. Op Doornkraal se etenstafel kom alles van die plaas self af. Die gerookte sonneblomsade, die botter, selfs die ricotta . . . Emilia le Roux, een van die sewe Doornkraal kinders, het saam met haar man die boek geskryf vir elkeen wat hunker na die stadige lewe in 'n plaaskombuis.