Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Waar Vye nog Soet Is Van die Werf na die Spens en die Tafel deur Emilia le Roux en Francois Smuts. Klein
Emilia en Francois en hul kinders woon op Doornkraal by De Rust en het hierdie boek geskryf na almal wat hunker na die grond, en elkeen wat bak en brou soos in ’n plaas kombuis. Nie net ’n kookboek nie, maar ook ’n aardse selfhelp boek wat ou leer plant en natmaak, grootmaak en sorg. Sommer ’n lekker saamkuierboek.
Tafelberg Uitgewers, 209, 208p. Kwartogrootte. EERSTE DRUK.
Verpakking en Posgeld R32 (weens grootte) (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.