Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie pragtig geïllustreerde boek lei jong kinders deur vrae oor lewe en dood en die spesiale plek waarheen almal wat vir God lief is, gaan ná hulle dood.
Eendag gaan Mandie en Ouma na Oupa se graf toe. “Waarheen is Oupa?” vra Mandie. In hierdie boek met pragtige volkleurillustrasies lei die skrywer jong kinders deur vrae oor lewe en dood en die spesiale plek waarheen almal wat vir God lief is, gaan ná hulle dood.