Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek bevat van die laaste (en skreeusnaaksste) rubrieke wat Le Roux vir Sarie geskryf het. Wat is dit met vrouens en alewig inkopies doen? En vir wat moet 'n mansmens 'n huweliksherdenking onthou of o wee eintlik was dit haar verjaarsdag! Met die jongste bundel sketse kry 'n mens opnuut lag vir die hemelsbree verskille tussen mans en vroue.
TITLE: Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede)
AUTHOR: Andre le Roux
SKU: 9780798176941
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 05/03/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 192
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 198 mm x 130 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr