Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Waarvandaan ons Bybel? deur ds WJ Naude opgedra aan NG Gemeente Aliwal-Noord (1938). Handteking van Piet Skiet Rudolph voor in boek. A5, hardeband, 287 bls. Buiteblad verweer en vlekke op maar nog stewig. Binnewerk in goeie leesbare toestand met highlights van vorige eienaar op sommige bladsye.