Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk. Uitgegee deur Voortrekkerpers in 1950.
Boek is silwerskoon en stewig gebind. Stofomslag het effense rakverweer aan die randjes en is geskeur langs die voorste vleuel soos per foto.